Vanaf 1 Februarie 2010 word daar kitaarlesse aangebied.
Jaco van Deventer – vryskut musikant vir Zak van Niekerk, Beeskraal en Gerrie Pretorius – het ‘n maklike program saamgestel om die kitaar vinnig baas te raak. Beginners tot meer gevorderdes is baie welkom!
Vir meer inligting skakel Jaco by: 078 1844 527.
Kontak ons sodat ons ‘n inligtingsbrief aan u kan deurstuur.