Klasgelde

Klasgelde word betaal ongeag vakansiedae, skoolvakansies en afwesighede weens siekte.  Daardie klasse word opgemaak deur eksta klasse voor kunstefeeste!

Debietorder:

Die debietorderstelsel is verpligtend tensy daar anders gereël word.

Hoërskool/Volwassenes: (1uur klas per week)

Per maand:      R 300

Per kwartaal:   R 810 (Januarie/April/Julie/Oktober)

Laerskole: (45min klas per week)

Per maand:      R 270

Per kwartaal:   R 750

Individuele klasse: Hoërskool

(Spesifieke agrigting vir eisteddfod en kunswedstryde)

R85 per 45 min les.

Individuele klasse: Laerskool

(Spesifieke agrigting vir eisteddfod en kunswedstryde)

R75 per 30 min les.

Meer as een lid  per gesin:

Indien daar meer as een lid van ‘n gesin by Curtain Call aansluit betaal die eerste kind volprys en die tweede halfprys.