Registrasiefooi van R100 is betaalbaar om u kind se plek te verseker.
Die R100 sluit egter ‘n Curtain Call dramaskool T-hemp in wat by die kunswedstryde en feeste gedra word.
Vind hier die registrasievorm. Vul dit asb in en stuur dit asb so gou as moontlik terug om u kind se plekkie te verseker.